Shiri Appleby

Shiri Appleby
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shiri Freda Appleby
Geboorte 7 Desember 1978 (1978-12-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shiri Appleby (gebore 7 Desember 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thirteenth Floor (1999) en Charlie Wilson's War (2007), en in die televisiereekse Roswell (1999) en UnREAL (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy